Vrouekeur

OPPINOOT met

RUDI MULLER VERSKUIF GOSPELGRENSE

Rudi Muller het in 1991 met sy album Kan jy my hoor? gedebuteer. Daarna het nog ’n aantal suksesvolle sekulêre albums gevolg totdat ’n konfrontasie met die dood ’n omwenteling in sy lewensiening teweeg gebring het en tot die geestelike albums Deurbraak, Tetelestai (goue status) en Loflied gelei het.

Nou bied hy musiekliefhebbers sy negende album (die vierde (Vonk-Musiek). Die opbouende boodskap van hoop, geloof en liefde strek egter veel wyer as die gospelsfeer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.

Related