SARIE

Soet vir ’n koningin

FATIMA DE ABREU SARIE-leser, Vanderbijlpark

Liewe SARIE, jy het deur die jare saam met ons vroue gestap. Jy was altyd relevant met inspirasie en raad vir elke aspek van ons lewe. Ek, my ma en my dogter wens jou alles wat mooi is toe vir die toekoms.

LETITIA PRINSLOO Hoof van The Institute of Culinary Arts (ICA)

Hoe lekker is dit dat ons hier by die ICA kan sê Herman van SARIE het eens op ’n tyd deur ons kombuis gestap met ’n hart vol drome. Ons is trots om ons oudstudent met SARIE te deel!

YOLANI ABRAHAMS SARIE Voorbladgesig 2017

Ek het altyd twee of drie keer gedink voor ek ’n uitdaging aanvaar het, maar ná SARIE Voorbladgesig het ek meer guts om dinge aan te pak. Nou wil ek beter doen en voel goed oor myself as vrou. Dankie, SARIE, dat jy my deelgemaak het van jou storie!

ZOLA NENE Skrywer van resepteboeke en TV-persoonlikheid

Lekker verjaar, SARIE! Ek hoop jy sit nog baie jare goeie kos op ons tafel. Mag jy altyd so stylvol bly.

HERMAN LENSING Kosredakteur van SARIE

Dankie, SARIE, dat ek al tien jaar deel kan wees van jou wêreld. Hierdie grootoogdromer van die Kalahari sou nooit kon dink dat ek eendag sélf resepte gaan deel op hierdie blaaie wat my as kind

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related