SARIE

Geldsake 101 vir paartjies

Kort voor Nadia* en Chris* se troudag in 2015 is hy afgelê. Sy was nie bekommerd nie – hy het goeie verwysings gehad en sou meubels maak tot hy weer ’n vaste werk kry.

Maar haar salaris as joga-instrukteur was nie genoeg om hulle te onderhou nie en die finansiële stres het hulle vinnig begin onderkry. “Dit laat jou ’n ander kant van iemand sien as geld begin knyp. Jy wil dit só hanteer, hy het weer ander idees. Ons wittebrood was skaars verby, voor ons sois al meer as ’n halfmiljoen kere gekyk. Selfs universiteite soos Kansas State, Georgia en Creighton, almal in die VSA, bied nou kursusse in finansiële terapie aan.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue

Related Books & Audiobooks