Dirk Stoltz
Dec 27, 2019
3 minutes
Deur ROXANNE MOONEYS
![f0050-01](https://article-imgs.scribdassets.com/3e9smvxybk7n7y8i/images/file6QXIRPDO.jpg)
![f0050-02](https://article-imgs.scribdassets.com/3e9smvxybk7n7y8i/images/file0429Y0YV.jpg)
![f0050-03](https://article-imgs.scribdassets.com/3e9smvxybk7n7y8i/images/fileT8QQNO6A.jpg)
MOEILIKHEIDMAKER
In November het ’n bekende gesig weer in Hillside opgedaag – al was dit onder ’n ander naam.
Die akteur Dirk Stoltz het ná ’n afwesigheid van 16 jaar sy terugkeer na die sepie 7de Laan gemaak: as die sakeman DeWet Basson, die nuwe eienaar van die Welmanhuis.
Kykers sal sy rol egter onthou as Ben, wat destyds die sluwe sakevrou Sandra Stutterheim (Heléne Lombard) se handlanger was. Hy was
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days