WAT SÊ DIE KENNERS?
Jan 31, 2020
1 minute
Suid-Afrikaners kan opgewonde en gerus wees oor die aanstelling van die nuwe Bokafrigter, meen kenners.
Deur iemand wat reeds deel van die afrigtingspan was as hoofafrigter. “In die verlede as die span swak vaar, is die afrigter in die pad gesteek. Dit is alles eintlik net chaos, en iemand nuuts kom in wat vreemde goed probeer,” sê hy. “Nou is daar meer kontinuïteit.”
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days