Rapport

Superrugby: Afrigters wéét dis jaar van groot regruk ná Bokke se sukses

Dobson: ‘Tyd om beloftes na te kom’

Die Stormers is goed daarmee om beloftes te maak, maar minder goed om dit na te kom, sê John Dobson, hul afrigter.

Op papier lyk dit of Dobson dié seisoen in die beste posisie van al die Super-breiers is, maar hy erken self dat die Stormers al te dikwels onderpresteer wanneer hulle groot belofte toon aan die begin van ’n seisoen. “Die realiteit is dat die Stormers – met ’n puik klubstelsel, universiteite en skole – in 21 jaar van Superrugby nog net een keer in die eindstryd kon speel.”

Omdat die Stormers baie van hul sterre – soos Siya Kolisi en Pieter-Steph du Toit – kon behou, voel hy die druk van groot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band