Huisgenoot

NUWE AFRIGTER EINTLIK OU BESEM

DIT is een van die warmste stoele in wêreldrugby – dié van Springbokafrigter. Vra maar vir enige van Rassie Erasmus se voorgangers. Dit was nog altyd ’n geval van: Hier’s die diep kant, swém!

Maar die splinternuwe Bokafrigter het ’n groot voordeel bo baie van sy voorgangers. Nie net “erf ” Jacques Nienaber in die Bokke ’n Wêreldbekerkampioenspan nie; hy het ook al self as verdedigingsafrigter met die spelers gewerk en ken die Bokke se binnewerk.

Boonop is Rassie, die man wat tot verlede jaar se Wêreldbekerrugbytoernooi aan die stuur van sake was, nog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl