Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Die 3 Van Ons
Die 3 Van Ons
Die 3 Van Ons
Ebook104 pages1 hour

Die 3 Van Ons

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Ek en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar's 'n nuwe meisie in die buurt, sy's so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. Haar oë vonkel en sy glimlag breed. Maar ek is meer bang as opgewonde. Wat as dit 'n simpel meisie is? Of nog erger, wat as dit 'n wonderlike, superslim, vriendelike meisie is wat dadelik Azlynn se beste vriendin word? Wat as ek my graadsewejaar stoksielalleen moet deurgaan? My maag voel skielik hol...

LanguageEnglish
Release dateFeb 15, 2021
ISBN9781776250332
Die 3 Van Ons
Author

Zelda Bezuidenhout

Zelda is in Zambië gebore en het op Henneman in die Vrystaat grootgeword. Sy het niks van skool gehou nie en het baie gesukkel met wiskunde en wetenskap. Sy kry nou nog gereeld wiskunde-nagmerries. Zelda studeer kommunikasiekunde aan die Noordwes-Universiteit en werk vir etlike jare as ’n kopieskrywer wat oor alles van petrol tot parfuum moet skryf. Op 56-jarige ouderdom volg sy uiteindelik haar skryfdrome en debuteer met ‘n roman vir volwassenes. Twee tienerboeke volg kort daarna en in 2019 is sy ook naaswenner in RSG se radiodramakompetisie. Zelda woon op Parys in die Vrystaat saam met haar man, Izak, haar 19-jarige dogter, Mia en twee honde. Wanneer sy nie skryf of lees nie, stap sy graag of beplan vakansie waarvoor sy nie geld het nie en wat selde realiseer.

Related to Die 3 Van Ons

Related ebooks

Children's Family For You

View More

Related articles

Reviews for Die 3 Van Ons

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Die 3 Van Ons - Zelda Bezuidenhout

    %cbook_preview_excerpt.htmlY˒B^4YlO =H0@BVD]SUEfUwVdXzm[Տ,`;q&繳mܸ;}ݛllx<7]S4<^]\۷otCR] ΋vv^|?[,(.dnS Źk/^WѕXp.Ŏw_Mwfqrz4y;v)oəmc 359KM;g }L9d5kX{:ojvvV0.:َiJk)ݐZWԥy9o~_`DW`'*xӢ~G)mH6qjw.ͫ9,3يg=#CUMǎ=f޴8& {\"( Q 3#CPji 8+X1j:{c[5:k"CB=\|B"yo W$WdD90-UNVmtٵ@o.񥸆XQ:&0ek[q;7q+Z#a}.?!4څJ&h+r龫HԪdFCJTZ}X[rݸt:}h=15pqeyS+#n}." 0Dj5yy3cV5SJ4GOt3X'Z=ӀA J<#Үu4#ʥyɶ;CWuӱX} ]߮C܀ ę,ߤĒ`  R9 Yd:v Os]zac<_FThd$oc.)^5>T rS9^2f3yw5*n'قȘi2&1O"\.*&1XDb% [E VPB]zixQMI `)K-t\ )Wu.RD:RtwML4rC,=cPrV5]/DEC6wIY9d{_{Wh<;ږ0rcf:c\_8 瘛ݿw ^‰Ab)Nu!.K۱OX$nvѴ^Mhw 5앿kGT-͕(9YV5QizSH\ HC 襎8f<-- ʞb1Г;새Fc@O8 a;ȀAQGjf&3hVE%[ډRJjk%R#GVv-vDs$jBr!T͢*nu}_tǚ:M#Hl**H\CMѥUH=X1쀴 aZQ NB!k Ai)ggfR21cFi<ڞMLCaΠ|쇇WO?^^+1>~:z` F50J0*1qu-LtYvR7AB73!cD V͕5.Ik F:rnXϙUXQ,d \(Y tvݬMTk0<g4U_-Bş'Gx= Ӡ%ʦ9Á>w V5+@p,av2odXݗ4MGRbOF4ܺYe)]#JRpkuȯl۝ߋVǀ{Ɨ.FKXˇv20_"Î'S IW3+ Sk9%&lꞍC;28S~5:\ biTX2v`_l*X'FazR83<z9 ?7 cVf͉sЅ>9U™3Vr]ZpD&GHЗS|\TG;9N0*A2:klD޲ТR7N= %D&Zty6 JF<}s$ښJy(1hmFBA $PG/*RyAO,]mS_$߮4=#c6lEOkMK|+Vu,௭U({:H[j|, ?͐f\G.cvx@UCǹx%|8W Fl˧I b&#nϹ%ѱ2_ Pji} {X=oC5|?j>P_O:k֪5T()v&1Lug.܃fzvƓ-3cxxb#d{K% zK=]d*>tvaߏp>?E؆GZO1ry 7~z2:DW .F#H,-a]E00Ad -e&f44_=-M'#_t!皒񑓴eQB}7RGq#qdf) ]Ӫ"ZbX
    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1