Shân Fischer het 'n agtergrond in beide tradisionele en digitale kuns. Haar fokus was op karakterontwikkeling vir opvoedkundige kinderspeletjies , voordat sy twee jaar in Japan as ...view moreShân Fischer het 'n agtergrond in beide tradisionele en digitale kuns. Haar fokus was op karakterontwikkeling vir opvoedkundige kinderspeletjies , voordat sy twee jaar in Japan as 'n vryskut- kunstenaar en Engelse onderwyser gaan werk het. Sy is tans ’n vryskut-illustreerder in die boek-, animasie- en filmbedryf.view less