ONSLEWE
Sy het met koekbak begin woeker ná haar aflegging tydens die Covid-19-pandemie. In hierdie tyd het Andriëtte de la se vierde seisoen en eienaar van die Kaapse bakkery ’n Mondvol, ook geleer om te waag. “Ek het ’n kans gewaag om vir in te skryf, daarna om my eie bakkery te begin . . . Die lewe bewaar jou drome.”