Landbouweekblad

Deurbraak met verhitting Hoendermis speel klaar met gas

Goedkoop invoer, duur voer en hoë energiekoste maak hoenderboere se wins “sente per kilogram”. Daarom het die broers Johan en Etienne Botma van die plaas Shalva by Worcester besluit om een van hul grootste uitgawes – gas vir die verhitting van hoenderhokke – met ’n omgewingsvriendeliker, én heelwat goedkoper, opsie te vervang.

Hul Binder-biomassa-ketel (boiler), met ’n uitset gelykstaande aan 2 000 kW (3 000 kW as hoendermis met houtblokkies gemeng word), is onlangs uit Oostenryk ingevoer en op die plaas geïnstalleer om hoendermis te verbrand sodat hulle hitte kan genereer om die hokke se temperatuur te reguleer.

Daar is boonop ander voordele, soos winsgewende neweprodukte en die moontlikheid om krag op hierdie manier op te wek. Dit lyk selfs of die hoenders beter vaar in die nuwe stelsel.

“Dit is die grootste in sy soort wat op ’n hoenderplaas enige plek ter wêreld gebruik word en ook die eerste een in Afrika wat hoendermis verbrand,” vertel Etienne trots oor dié

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh