Stofie sorg speel-speel vir warm water
Feb 04, 2022
2 minutes
JOHAN NORVAL jnorval@landbou.com
FOTO: VERSKAF
S it ’n plan voor Bultfontein se kampioenplanmaker neer, en hy verander dit onmiddellik in ’n kommersiële uitvoerproduk.
Met toestelle vir plaaswerk wat strek van die bestryding van onkruid tot aangepaste planters het mnr. Michris Janse van Rensburg nou al byna kultusstatus bereik.
Janse van Rensburg, van die plaas Mooiuitsig,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days