DIE Nasionale Verbruikerskommissie (NVK) het verbruikers verlede maand spesifiek daarteen gewaarsku om in virtuele varke op ’n virtuele plaas, soos bemark deur die onderneming Piggy Farm Trading, te belê.
Die kommissie ondersoek hierdie onderneming se bedrywighede ná klagtes van verbruikers.
Kort hierna het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) op 8 April ’n bewaringsbevel