Landbouweekblad

Groot waterverliese: ‘Landbou gaan weer tweede kom’

AAN die einde van 2023 is jaarlikse waterverliese oor Suid-Afrika se hele munisipale voorsieningsinfrastruktuur op 1,79 miljard m3 geraam. Dit is gelykstaande aan ’n verbysterende 40,8% van die land se jaarlikse totale insetvolume van 4,39 miljard m3.

Volgens die departement van water en sanitasie, wat dié data bekend gemaak het, beloop nie-inkomstewater (NIW) jaarliks 2,08 miljard m3 – altesaam 47,4% van Suid-Afrika se stelselinsetvolume. Dié water word deur nutsdienste gepomp of hanteer, maar as gevolg van lekkasies, gebrekkige fakture en onwettige gebruik word geen inkomste daarop gehef nie.

Janse Rabie, hoof van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh