Huisgenoot

VRA MY ENIGIETS

DIE meeste mense het dit nie verwag nie – hulle het net skielik ’n nuwe kontak op hul Whats- App-skerm gesien. En wanneer hulle daarop druk, ontdek hulle ’n nuwe wêreld.

Die kontak is Meta AI, jou eie kletsbot van Meta – Mark Zuckerberg se tegnologie-bondel wat WhatsApp, Facebook, Instagram en Messenger insluit.

Die maatskappy het in Februarie verlede jaar die eerste keer toetsfunksies van Meta AI en ander AI-instrumente aangekondig, en die AI-kletsbot is aan gebruikers van Meta se produkte uitgereik.

WhatsApp, wat deur sowat 3 miljard mense wêreldwyd gebruik word, het nou begin om Meta AI vir gebruikers in Indië en sommige Afrikalande uit te rol, insluitend Suid-Afrika.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers