Die hoofdoelwit van Freddie Wasserfall se Jesumar Drakensberger-stoetery is om voortdurend nuwe en verbeterde genetiese materiaal aan kommersiële vleisbeesboere te verskaf. Freddie beskou sy jongste Drakensberger-elitekoei, LL 11003, as ’n goeie voorbeeld hiervan.
Jesumar is gevestig met kernteelkoeie wat gekoop is op veilings deur lede