Tuis

TEEN DIE skuinste

WIE WOON HIER? Johan en Minki du Toit
WAAR Waterkloof, Pretoria
GROOTTE VAN TUIN 750 m²
GRONDTIPE Rooi, klipperige grond
OUDERDOM VAN HUIDIGE TUIN 27 jaar

“Ons woon op ’n gedeelte van ’n onderverdeelde erf waarop nie veel tuingemaak is voor ons in 1996 hier ingetrek het nie,” vertel Minki du Toit van Pretoria. Daar was wel ’n paar bome soos die inheemse huilboerboon (Schotia brachypetala), twee witstinkhoute (Celtis africana) wat ongelukkig intussen van ’n swamsiekte dood is, en ’n baie groot boom wat net op ’n dag met ’n groot gedruis omgeval het,” vertel sy. “Al weet ons nie watter soort dit was nie, was dit ’n groot verlies – want op die stoep het dit altyd gevoel asof jy binne-in die boom sit.”

Maar dié kranige tuinier het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art
Tuis3 min read
Diere-maniere
Watter een van dié drie is Gucci die dwergpoedel? – Mari Viviers, Paarl Tansy en Teagan geniet mekaar se geselskap. – Chandré de Wit, George Chloe die Ragdoll-katjie verlustig haar in die geur van die dahlias. – Penny Mowbray, Gqeberha Mossel stel ’n
Tuis2 min read
Kos & drank
Geometriese servette (stel van 2) R350, byjohndesigns.com Bibby’s More Good Food (R480, Penguin Random House) is die tweede resepteboek deur die kos-inhoudskepper Dianne Bibby. Daar’s maklike en veelsydige resepte vir alles van elegante mengeldrankie

Related