Landbouweekblad

Sojabone: Boere hóés vir ‘stokou tegnologie’

NuusAktueel Sojabone

OP ’n vergadering van die sojaboonwerkgroep tydens Graan SA se kongres is ’n debat oor die tegnologieheffing op die spits gedryf, en eindelik is ooreengekom dat daar gevra word vir ’n heffing wat vir drie jaar geld, dat dit bereken word op ’n vyfjaar- bewegende gemiddelde en dat saadmaatskappye hul teenprestasie moet uitspel.

Die heffing word voortaan dus bereken as 1,2% van die gemiddelde prys oor die afgelope vyf bemarkingsjare. Dit sal die groot jaarlikse spronge in die heffing se styging of daling meer gelykmatig maak.

Aanvanklik is ’n voorstel bespreek dat daar net om ’n heffing wat vir een jaar geld, aansoek gedoen moet word om meer druk op saadmaatskappye te plaas, maar dit sou nie prakties wees nie. Saadmaatskappye het gesê hulle het tyd nodig om kiemplasma vir die onderskeie streke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit