Te min navorsing word gedoen oor onder meer die gevolge van klimaatsverandering op grondmikrobiome in Suider-Afrika.
Grondmikrobiome is die versameling van alle mikrobes, soos bakterieë, swamme en virusse, wat natuurlik in die grond voorkom.
“Grondmikrobiome is belangrike bepalers van plante se groei en se herlewingslandboukonferensie op Somerset-Wes gesê.