Die Tuinier Tydskrif

Die Inheemse HERFS-EN WINTERTUIN

Die herfs-en wintermaande is ongelooflik kleurryk in die somerreënstreke van Suid-Afrika – en die lug is vol skoenlappers en ander insekte. Saadvretende voëls benut die saaddraende gras die beste en ʼn verskeidenheid bome en struike wat laatsomer blom, dra tot in die winter vrugte, wat kos aan baie voëls en insekte verskaf.

Die wintertuin kan kleurryker as die somertuin wees en dis net ʼn geval van om te weet wat om te plant. Van April tot Augustus raak die aalwyne spatsels helder kleur, en die belangrikste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Welkom
Alles wat ons in ‘n immerveranderende wêreld beleef, soos om ‘n nuwe struik of boom te plant, ‘n nuwe lid van die gesin te kry (hetsy mens of troeteldier of dalk albei), het ‘n impak op ons daaglikse roetine. Veranderinge sorg soms vir moeilike tye.
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton

Related