Kuier

Klein, MAAR GETRYN

Sy was anderdag nog ‘n kleuter, nou leef dié klein model haar groot droom uit, én sy't die modebedryf aan haar voete.

Aria De Chicchis is nét nege, en met haar bokkiebruin oë en welige bos krulle het sy reeds as tweejarige die modebedryf in Amerika se aandag getrek. Op dié dag was sy en haar ma, Pam Mbatani, by ‘n fashion show in New York toe iemand Aria raaksien en voorstel dat haar ouers ‘n agentskap aanstel om hul skattige dogter as model te verteenwoordig. Nou, sewe jaar later, blom Aria se loopbaan behoorlik!

Aria het onlangs haar loopplankdebuut gemaak by die New York Modeweek. Sy sit gereeld in die voorste ry by shows, het al in die modetydskrif , en sy't al skouers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo