Kuier

EKO-WARRIOR IS GROEN VERBY

Baie van ons bewonder die tuine van rykes en beroemdes, maar min gee ‘n gedagte aan die hande wat daai tuine so gemanikuur en gesond hou. Dis waar iemand soos die eko-entrepreneur Bradford Bartman (43) inkom.

Nie net is hy ‘n gekwalifiseerde horticulturalist (tuinboukundige) en landscaper (tuinargitek) nie, maar dié sakeman kan ook spog dat hy oor langer as 21 jaar al vir oudpres. Thabo Mbeki destyds by sy ampswoning in Kaapstad, Tuynhuys, en vir die bekende plantverhuurder Bidvest ExecuFlora – en ‘n string ander maatskappye – tuinuitleg en tuinwerk gedoen het.

Daar's selfs ‘n natuurreservaat, ‘n Astron Energy-vulstasie, bekende wynlandgoede en hotelle wat pryk as kliënte op Bradford se CV. Hy het ook vir die Stad Kaapstad en Wes-Kaapse regering konsultasiewerk gedoen oor verfraaiing en beplanning.

Sy bloed is al van kleins af groen. Albei

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related