ENGELAND
HOOP VIR HERLEWING VAN IKONIESE BOOM
adat die “Sycamore Gap”-boom in die noorde van Engeland verlede jaar afgekap is, is daar hoop op herlewing. ’n Span van die BBC is toegang gegee tot ’n geheime sentrum waar saadjies van die boom gekweek word. Dit het op