1 Joe word Djo
jo? Klink soos die Suid-Afrikaanse sêding wanneer iets ons oë laat rek. Nee, dis ’n sanger se naam hierdie. Jy ken dalk nie sy verhoognaam nie, maar jy sal beslis weet wie hy is. Joe Keery ken ons as Steve Harrington in . “Djo” is ’n skuilnaam