Landbouweekblad

Luukse goue landbou-bastion

Manie

’n Goue paleis so reg in enige koningin se kraal – dít is die nuwe hoofkwartier vir minister Thoko Didiza en haar departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling wat ’n tyd gelede so stil-stil in Pretoria se middestad betrek is.

Manie en sy kollegas was stomgeslaan dat hulle niks van hierdie luukse verwikkeling geweet het nie, veral omdat ontwikkelingswerk al oor ’n tydperk van sowat 13 jaar aan die gang was. Nêrens was daar ooit in die media daaroor verslag gedoen nie. Sover Manie kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding