Landbouweekblad

Nuwe yster vir koringboere maak planttyd ’n plesier

Meganisasie

Die maatskappy Rovic Leers het onlangs sy nuwe Syncroseed-planter vir kleingrane bekend gestel. Dié planter is ’n verbetering op die vorigegeslag-Syncroseed-planters wat die ou Rovic Voorplanter vervang het.

Daar is reeds ’n prototipe van die planter wat ’n volle seisoen gewerk het. Heelwat boere in die Wes-Kaap gaan in die komende saaityd hul nuwe planters inspan.

Wat kan boere van die nuwe planter verwag? Wouter Roux, produksiebestuurder by Rovic Leers in Blackheath, Kaapstad, het Landbouweekblad se vrae beantwoord.

Wat is nuut aan die planter?

Die planters word nou met plastiektenks toegerus. Dit is ligter as die ou staaltenks wat ons in die verlede gebruik het. Dit maak dit makliker om met die vloeistowwe en droë produkte te werk wat boere wil saamkarwei vir toediening tydens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding