Planttyd in die somersaaigebied van Suid-Afrika kan ’n baie moeilike tyd wees met weerstoestande wat wissel tussen uiterstes. Koue, nat toestande is taamlik algemeen met selfs sneeu wat die afgelope 2023-’24-seisoen vroeg in November in dele van die Oos-Vrystaat voorgekom het.
Gewasse wat in sulke toestande moet ontkiem en