Landbouweekblad

Betroubare mieliebasters wys hul bestendige staal

Promosie PANNAR

Die pad van WA de Klerk met Pannar strek al oor meer as twee dekades. As ’n kannetjie het WA, besturende direkteur van WA de Klerk-boerdery op die plaas Driefontein, reeds die waarde van langtermynverhoudings by sy pa, Willie, gesien.

“Ek plant al die afgelope 20 jaar gewasse uit Pannar se stal, maar reeds in my pa se tyd het ons Pannar se kultivars aangeplant. Dit is meer as ’n besigheidsverhouding en een wat gebou is op wedersydse respek.”

Wanneer dit by Pannar se produkte kom, is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter