SA Hunter/Jagter

FRANCHI FEELING SPORTING-HAELGEWEER

Franchi-haelgewere, anders as name wat al dekades lank aan ons bekend is soos Beretta en Browning, om maar net twee te noem, verdien ons aandag. Die maatskappy bestaan sedert 1868 en behoort sedert 1993 aan die magtige Beretta-groep van maatskappye.

In 2023 het ek met die Franchi Feeling bekend geraak op een van Inyathi Sporting Supplies (ISS) se personeel-opleidingsdae waarheen ek as deel van die pers genooi is. Helmut Steidler van ISS het onlangs een in my hand gedruk en versoek dat ons iets oor die haelgeweer skryf.

Ek skiet gereeld duiwe, asook watervoëls, tarentale en ander landvoëls in seisoen – iets wat ek baie geniet. Die voorman by my vriend André se skietplek het laat weet die kransduiwe pla (kransduiwe het geen toe jagseisoen in alle dele van Mpumalanga nie en word as ’n landboupes beskou). Dit was dus

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min read
Redaksioneel
Beste lid en getroue leser, Ek rig hierdie skrywe aan u onder ietwat ongewone omstandighede en in my hoedanigheid as Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging. Weens omstandighede wat na my mening onge
SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v

Related Books & Audiobooks