EGIPTOLOGIE
Die Griekse woord “logia” beteken “studie van”. Die term “Egiptologie” verwys na die wetenskaplike studie van Egipte. Dit sluit in antieke Egipte se geskiedenis, letterkunde, geloof, argitektuur en kuns.
SYFERSTORIES
43 jaar
So lank moet ’n mens wag vir ’n boks bevrore biefkrokette in die stad Takasago