Die Tuinier Tydskrif

Pelargonium steggies

STAP-VIR-STAP

Meng 1 deel geweekte palmveen met 1 deel riviersand en maak die mengsel klam voordat die houers volgemaak word.

Sny gesonde puntsteggies van ongeveer 10-12 cm lank af.

Maak ‘n snit net onder ʼn knoop (waar blare gewoonlik uitspruit) en verwyder alle blare en blomknoppies langs die stingels, en los net die twee boonste blare oor.

Doop die afgesnyde punt in ʼn bietjie wortelhormoonpoeier.

Gebruik ʼn plantstok of ou potlood om ʼn gaatjie in die medium te maak sodat jy die steggie kan insit sodat die oorblywende blare net bokant grondvlak is.

Gebruik ʼn gieter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Harde Landskappering
Die skep van ʼn skoenlappertuin behels om die behoefte van mense, plante en skoenlappers binne ʼn samehangende omgewing in ooreenstemming te bring. Vir besoekers sal ʼn strategies geplaaste kronkelpad ʼn bekoorlike ervaring bied om skoenlappers van nader