Kuier

'N VEGTER VIR MENSE

As jy ’n vrou bemagtig, bemagtig jy ’n hele gemeenskap. Só glo Loretta Joseph (59).

Dié maatskaplike aktivis spring self in en werk in Kaapse gemeenskappe soos Uitsig, Ravensmead, Happy Valley, Elsiesrivier, Malawi en Wesbank om ’n verskil te maak.

Loretta het 18 jaar gelede die Women Empowered Committed Against Negativity (We Can)-NGO gestig en die afgelope sowat 20 jaar woeker sy en haar span om vroue in dié gemeenskappe se lewe te verbeter.

Dié Kaapse ma skroom nie om haar medemens te help nie, en sy doen dit boonop als uit haar eie huis in Sunbird Park in Kuilsrivier. “Ek het my twee kinders in dié huis grootgemaak. Nou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related