SA Hunter/Jagter

DIE WIND IN WINDGAT

Plop, klap die tweetweetjie. Die dassie tuimel van die klip af, skop twee keer en raak stil. “Whaaaaaaaaaaaaaaaaaat!!! Wooooooooooow bru!!!!!! You rock!!!! Knock em deeeeeeeead!!! You’re my maaaaaan!!!!” En dan whoooopwhoooop high-fives en skouer-hugs en danspassies en allerhande vingertekens vir selfies en video’s om op groepe en Instagram en Twitter te post.

Skuus as my baarmoeder se PH-vlak so ’n slag daal. Daar’s ’n kernfout hierso. In beginsel, en sommer al by die bepaling van die hoofrol. Want dis immers die dassie wat die offer in hierdie verhaal gebring het,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v
SA Hunter/Jagter3 min read
Hodgdon’s Perfect pattern Powder
As many readers are aware, the price of shotgun cartridges is rocketing skywards for a variety of reasons, and handloading is becoming a more attractive proposition for South African shotgunners. This, however, creates a new set of problems: how to f

Related Books & Audiobooks