SA Hunter/Jagter

GRATIS, MAAR NIE VERNIET NIE

Ek sweet, ek haal asem soos ’n steenkoollokomotief wat teen ’n hengse opdraande uitstoom.

Wat presies is wat ek pro-beer doen het. Die opdraande is ’n steil bergie, en ons het na die toring op die berg, sowat 980 meter op, gestap. Vir my het dit gevoel soos reg-op, bergop. En ons was skaars 15 minute aan’t stap.

My droom was nog altyd om een-dag saam met my seun, Cobus, wat in Nieu-Seeland woon, op ’n hoë berg te gaan jag. Te voet, natuurlik, soos jy seker al afgelei het, en takbok, vark of tahr. Net sommer ’n dagjag, want jy dra jou dood as jy ’n tent en slaapgoed ook moet saamkarwy.

En toe ek nou onlangs, in Maart 2023, weer eens die lang vlug aanpak, het ek) gaan jag, aangesien baie mense die wild as peste beskou wat die natuur-like habitat vernietig.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v
SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Ettiene Erasmus, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Ettiene! Om jou prys te eis, stu
SA Hunter/Jagter8 min read
Ons Eie Besonderse BERGBOKKIES
Terwyl ons voor die warm antrasietstofie sit, het ek gehoor oom George kry toestemming by my pa, oom Lawry, dat ek en neef Walter ’n draai kon stap vir ’n ribbok nadat ons die merinoooie en -lammers in die ou waenhuis gaan toemaak het vir die verwagt

Related Books & Audiobooks