SA Hunter/Jagter

DIE PROFIEL VAN ’N HERLAAIER

Kort voor die begin van die Desember 2023-vakansietyd vra ’n herlaaikliënt of daar ’n stel eienskappe is waaraan ’n suksesvolle herlaaier getoets of uitgeken kan word. Ek het myself nog nooit op die gebied van menslike gedragspatrone, voorspelbaarheid of filosofie begewe nie en was so sonder woorde dat ek die welmenende man nog steeds sinvolle antwoorde skuld.

Die man se moontlike gedagterigting het my aan die wonder gesit en ek het toe besluit dat ek die skoot liewer onder die herlaaiers wil los, en elkeen eerder aan die dink te sit oor wat hy nog kan doen om homself verder te ontwikkel. Ek sal ’n paar gedagtes opper, en julle almal uitnooi om jul eie ervarings en bydraes te deel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Springbuck On The Plains Of Gordonia
The Collins English Dictionary defines a habit as “an acquired behaviour pattern regularly followed until it has become almost involuntary”. What has become almost involuntary to me is watching YouTube videos about the art of making and shooting besp

Related Books & Audiobooks