Laserstrale, mikrogolwe, vuurvlamme, bevriesing, sonstraling . . . Onkruidwetenskaplikes werp alles in die stryd om tegnologie te ontwikkel om in die toekoms die enkele onkruidplante wat alle ander bestrydingstrategieë oorleef, sonder gif dood te maak.
“Die meeste van