NIS + MARK = NISMARK
Uit die Frans niche en nicher (“om ’n nes te maak”) en die Middelengels market, wat weer uit die Latyn mercātus, mercor (“ek dryf handel, ek koop”) en merx (“ware, handelsware”) afkomstig is. ’n Mark is ’n groep mens wat dalk jou handelsware of