Kan helderder wolke koraalriwwe help red?
May 29, 2020
3 minutes
AUSTRALIESE wetenskaplikes het ’n eksperiment gedoen om te kyk of hulle wolke kan helderder maak. Hulle hoop dié tegniek kan help om die Groot Koraalrif aan die Australiese kus teen aardverhitting te beskerm. Die Koraalrif word nes ander koraalriwwe wêreldwyd deur die klimaatskrisis bedreig: Weens die warmer water verbleik die alge in die rif en vrek die koraalrif. En dis slegte nuus vir al die diere- en plantespesies wat daarin en rondom dit leef.
Hoe het die eksperiment gewerk?
Die wetenskaplikes het ’n klomp
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days