Landbouweekblad

Vleisbook: Zuckerberg se planne laat oë rek

Hy’s ’n sakeman wat niks om dowe neute doen nie. Net die tyd sal leer of Mark Zuckerberg, uitvoerende hoof van Meta – die maatskappy agter Instagram, Facebook en WhatsApp – se boerdery-ideaal by droom gaan bly en of hy ’n nuwe gier gaan vestig en kommersialiseer.

Sy dogters, Maxima (7) en August (5), help met die makadamia-aanplantings op sy plaas van 560 ha op die Hawaise eiland Kuaui, het Zuckerberg in ’n plasing op Instagram gesê. Op dié plaas wil hy Wagyuen Angus-beeste gebruik om van die beste beesvleis ter wêreld te produseer deur hulle makadamiameel en bier te voer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding