Landbouweekblad

SA bedryf gryp in oor kanolasaadtekorte

DAAR sal vanjaar volgens alle aanduidings genoeg kanolasaad wees, maar nie noodwendig genoeg van die gesogte hibried PHI 44Y94CL nie.

“Ons hou ook duim vas dat die tydsberekening reg is. Dit lyk of die meeste saad in Maart hier sal wees,” het Corné Louw, senior ekonoom by Graan SA, op Graan SA se streekvergaderings op Moorreesburg en Rietpoel gesê.

Die goeie nuus is ook dat van die saadmaatskappye bereid is om bykomende voorraad in te bring om as buffer te hou indien die saad in die toekoms nie betyds hier is nie.

Dié ontwikkelinge en saadmaatskappye se verbintenis tot saadvoorsiening aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding