Huisgenoot

‘PARTYTJIEPRINS’ NOU KONING

MET sy eerste verskyning as die nuwe koning van Denemarke op die balkon van die Christiansborgpaleis in Kopenhagen met sy vrou aan sy sy was dit asof die horlosie 20 jaar teruggedraai is.

Soos op hul troudag het koning Frederik X ’n uniform gedra en die Australies gebore koningin Mary was in wit geklee. Weer het hy haar voor ’n juigende skare gesoen, nes daardie Meidag in 2004.

Albei was aangedaan. Dalk oor die groot verantwoordelikheid wat nou ná die abdikasie van Frederik se eksentrieke ma, koningin Margrethe II, op hul skouers rus, dalk omdat soveel water sedert hul sprokiestroue in die see geloop het.

Daar word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers