Huisgenoot

’N DAPPER HELD NÁ SY WREDE LYDING

‘VOOR MY HET HIERDIE STUKKENDE BABA MET SY BENE IN GIPS GELÊ’

HY HET in die prinses van Wallis se hart ingekruip en het miljoene ingesamel vir liefdadigheid en vir die hospitaal wat sy lewe gered het. Hy is ook die rede waarom ’n wet gewysig is om kindermishandelaars in die toekoms swaarder te straf.

Sy geliefdes was in die wolke toe dit onlangs bekend word die negejarige Tony Hudgell sou by die 2024 New Year’s Honours-seremonie ’n eerbewys van koning Charles ontvang. Niemand verdien meer erkenning as hul dapper seun nie – klein Tony wat so erg deur sy biologiese ouers mishandel is dat sy bene geamputeer moes word.

“Tony is ’n wonderlike rolmodel,” sê sy aanneemouers, Paula en Mark Hudgell. “Al wat hy wil doen, is om mense te help. Ons voel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi