Landbouweekblad

‘Pak sindikate met private hulpbronne’

DIT het ’n landwye opskudding veroorsaak en die Molopo-gebied in ’n kruitvat omskep toe 33 koeie en 11 kalwers einde November op die plaas van Ockie Goosen (25) vergiftig is.

Verteenwoordigers van landbou-organisasies sê dit sou nooit tot op dié punt gekom het as die polisie en vervolgingsgesag destyds hul werk gedoen het nie.

“Ons het jare gelede al dossiere aan die polisie beskikbaar gestel en gevra vir ondersoeke wat net nooit gebeur het nie,” sê Naudé Pienaar, adjunkhoofbestuurder van Agri Noordwes oor die sindikate wat boere meen agter grootskeepse veediefstal in die provinsie sit.

Daarna is berig dat Goosen en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter