Landbouweekblad

Wildpryse galop op vraag na jagdiere

VOORUITSKOUING Wild

As wildboere wat diere het om te jag of te verkoop, die struikelblokke rondom die heersende droogtetoestande kan bestuur, kan hulle vanjaar munt slaan uit die voortslepende tekort aan wild.

Só sê Johan du Toit, direkteur van African Wildlife Auctions (AWA), die afslaer wat vir die meeste wildverkope in Suid-Afrika verantwoordelik is.

Hy hou al meer as 20 jaar lank getrou statistieke van wildverkope in Suid-Afrika by en ontleed jaarliks die neigings. Hieruit kan ’n mens sien wildgetalle het sedert die covid-19-inperkings in 2020 nog nie heeltemal herstel nie en dat die vraag elke jaar groter word, terwyl die aanbod nie kan bybly nie.

In 2022 het wildpryse met 35% gestyg, sê Du Toit, en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter