ITALIË
VENESIË VERBIED LUID-SPREKERS EN GROOT GROEPE
Owerhede in die gewilde Italiaanse stad Venesië het besluit om groepe groter as 25 sowel as die gebruik van luidsprekers te verbied.
Dis omdat massatoerisme groot skade aan die stad en sy argitektuur doen. In Julie 2022 is Venesië