Landbouweekblad

Stories wat in die landbou saak maak

SA Simbra wen die wêreldbeker

Die Simbra-koei Rotswand Fergie LZ 21-25 van Riaan van Zyl van Winburg is verlede maand as wêreldkampioen in haar ras gekroon in die oud-Suid-Afrikaner PJ Budler se internasionale beeskompetisie. Die inskrywings word deur onafhanklike panele beeskenners op grond van foto’s beoordeel. Van Zyl het haar self geteel. Dit was die eerste keer dat hy aan die kompetisie deelgeneem het. Die wenkoei was in 2023 ook die junior en grootkampioen vroulike dier op die SA Simbrakampioenskap op die BKB-ALE-skou op Parys.

Van Zyl boer vir al die wenners.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter