FOKUS HOOIDAG
Terugblik op 2023
Hooidag 2023 is op ’n besonder warm Hoëvelddag gehou, wat ideaal was vir hooimaak.
“Dit was ons tiende hooidag en die eerste een ná die covid-19-pandemie. Dit het ook saamgeval met ons hoofborg, AFGRI, se 100ste bestaansjaarviering,” sê Gert Kriek, voorsitter van die hooidagkomitee.
“Boere en lede van die boereverenigings was baie opgewonde om