Huisgenoot

BESKERM JOU EIENDOM TEEN DRIE VAKANSIERISIKO’S

DIE feestyd bring ’n skerp styging in drie soorte versekeringseise. Twee kenners, Sumarie Greybe van Naked Insurance en Wynand van Vuuren van King Price Insurance, sê hoe om voorsorg te tref vir suksesvolle eise.

1 DIEFSTAL

Wanneer ons uitspan, werk diewe harder, juis omdat mense weg is met vakansie of meer uitgaan.

Doen dít:

Sluit waardevolle items toe wat jy nie saamneem nie. ’n Muurkluis vir juweliersware en belangrike dokumente is heel moontlik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers