roeër vanjaar het Ford ons na die duine van Namibië geneem om die nuwe Ranger Raptor te ry… en dit was ‘n ongelooflike ondervinding! Hierdie bakkie se vermoëns en die gemak waarmee dit tussen en oor die sandduine van Namibië gevlieg het, het ‘n blywende indruk op my gelaat. Op daardie stadium het ek reeds besef dat ek dit nooit as ‘n daaglikse ryding sou inspan nie… en ek bly my punt. Trouens, nadat ek ‘n week agter die stuur deurgebring het, het ek ‘n paar dinge
Was ek maar 'n ryk man!
Dec 22, 2023
3 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days