Jy moenie probeer om alles vir almal te wees nie. Aan die woord is dr. PG Strauss, pragmatiese planmaker met wye ervaring in die landbouwaardeketting wat in 2022 as besturende direkteur van die VKB-groep aangestel is.
Onder sy leiding gaan VKB daarop klem lê om die groep